Die boustene van Kuswag is die oudleerders wie se eie stories verweef is met die storie van Kuswag. Ons kindwees, deelwees, leierwees, spanlid- en ondersteunerwees, akademiese prestasies, sport- en kultuurbydraes en diens in en aan die skoolgemeenskap sedert 1970 is onlosmaaklik deel van Kuswag se groei en sukses in die toekoms.

Alumni Erkenning

Deur die jare het ons Alumni wyd vertak en ‘n bydrae gemaak op talle velde. Faam en titels is nie die enigste maatstaf vir jou storie nie. Dit is ook interessant om te weet wanneer ‘n oudleerder betrokke is of was by  fasiliteite wat ons besoek, dienste wat ons gebruik, vermaak wat ons geniet en sake van publieke belang.

Stuur gerus vir ons ‘n foto en kort opsomming van jou bydrae sodat ons dit hier kan plaas.

Naam, Titel

Kuswag se bydrae tot my persoonlike en/of professionele ontwikkeling en my bydrae in die gemeenskap en werksomgewing.

Naam, Titel

Kuswag se bydrae tot my persoonlike en/of professionele ontwikkeling en my bydrae in die gemeenskap en werksomgewing.

Naam, Titel

Kuswag se bydrae tot my persoonlike en/of professionele ontwikkeling en my bydrae in die gemeenskap en werksomgewing.

In Memoriam

Ons eer die nagedagtenis van die alumni en personeel wat ons vooruitgegaan het; hulle voetspore sal nie toewaai nie.

  • Mnr C J H Bornman (1ste skoolhoof)
  • Mev Elsie Cruywagen (onderwyseres)
  • Mnr Claude Hannah (onderwyser)
  • Melanie de Vos (Botha) (klas van 1974)
  • Dalene Erasmus (klas van 1977)
  • Neels van Tonder (klas van 1981)
  • Danie van der Spuy (klas van 1982)

Help ons asseblief om hierdie lys by te hou deur ons in kennis te stel van die afsterwe van alumni.